Veterane Bystandfonds

Ons help en staan Nasionale Diensplig Veterane by met die volgende:

Noodverligting

Kos

Klere

Mediese bystand en

Behuising.

SMS jou NAAM na

31429

Voltooi die vorm en ondersteun ons Veterane deur om ‘n donateur te word.

Veterane Bystandfonds wat Veterane in nood ondersteun.

Sowat 1 TON wildsvleis is aan die “Veterans In Care” Fasiliteit geskenk.

Het ‘n elektriese mobiele bromponie aan een van ons Veterane geskenk.

Play Video
Play Video

Veterane Bystandfonds Suksesse

DIE VETERANE BYSTANDFONDS IS `N NIE-WINSGEWENDE MAATSKAPPY WAT TOTAAL AFHANKLIK IS VAN PUBLIEKE FONDSE, OM NOODVERLIGTING AAN NASIONALE DIENSPLIG-VETERANE TE BIED.

DIS NOU DIE MANNE WAT DESTYDS WETLIK VERPLIG WAS (OM VIR 1 OF 2 JAAR) “NASIONALE DIENSPLIG” TE VERRIG.

BAIE VAN HIERDIE JONG MANNE HET (OP 18- OF 19-JARIGE OUDERDOM) VERWOND OF GESTREMD TERUG GEKEER;

EN SIT VANDAG MET GROOT FINANSIELE EN MAATSKAPLIKE UITDAGINGS. 

DANKSY DIE KLEIN, MAANDELIKSE BYDRAES VAN MENSE (SOOS JY) KON DIE VETERANE BYSTANDFONDS DIE AFGELOPE JAAR R1,2 MILJOEN RAND SKENK (AAN VERSKEIE INDEVIDUE EN INSTANSIES) OM VOEDSEL, VERBLYF EN MEDIESE SORG AAN HAWELOSE EN BEHOEFTIGE VETERANE TE FINANSIER.

HOE KAN JY ONS HELP, OM HULLE TE KAN HELP?

WATSE BYDRAE KAN JY LEWER, SODAT ONS HIERDIE REDDINGSWERK KAN VOORTSIT (EN KAN VOLHOU) IN 2022?

VOLTOOI DIE DONATEUR  VORM

OF – INDIEN JY KORTPAD WIL KIES – SMS “DONATEUR” NA 31429.

DIE VETERANE BYSTANDFONDS – ONS GEE OM VIR ONS MENSE.

KOM, MAAK `N VERSKIL SAAM MET ONS.