Veterane Bystandfonds

Ons help en staan Nasionale Diensplig Veterane by met die volgende:

Noodverligting

Kos

Klere

Mediese bystand en

Behuising.

SMS jou NAAM na

31429

Kontak Inligting

Ons hoofkantoor is in Pretoria geleë.

Sefako Makgatho-rylaan 55, Sinoville, Pretoria, 0129.

012 023 3100

064 705 2262

navrae@veteranebystandfonds.co.za

Ma - Vr: 8:00 AM – 5:00 PM

As jy enige navrae hê? Voltooi asseblief die vorm, en ons sal so gou moontlik na jou terugkom.