Veterane Bystandfonds

Registrasie by die Departement Militêre Veterane

Vereistes vir aansoek om geregistreer te word op die Militêre Veterane Databasis sowel as vir die opdatering van besonderhede van diegene wat reeds geregistreer is.

Wet op Militêre Veterane 2011

Militêre Veterane-databasisvorm

Dokumentasie vir Begrafnisvoordele

Dokumentasie om aansoek te doen vir Gesondheidsvoordele

Dokumentasie om aansoek te doen vir behuising

Kriteria om te kwalifiseer vir gesubsidieerde openbare vervoer

Dokumentasie om aansoek te doen vir voortgesette sekondêre en tersiêre onderwys

Dokumente om aansoek te doen vir vaardigheidsontwikkeling

Riglyne oor die konstituering van aansienlike lidmaatskap van militêre veterane vir erkenningsorganisasies deur die uitvoerende gesag